Afrikaans

Die Klein Prinsie

A, klein prinsie, so het ek stadigaan iets van jou lewetjie en sy hartseer begin verstaan. ’n baie lang tyd was die lieflikheid van die sonsondergang vir jou die enigste plesier op jou planeet – dit het ek agtergekon toe jy op die oggend van die vierde dag vir my sê: Ek hou baie van sonsondergange.

Sonne: son

Sprache:  Afrikaans

Sprachfamilie:   Indogermanisch > Germanisch
> Westgermanisch > Niederländisch > Afrikaans

Schrifttyp:  phonographisch > alphabetisch > lateinisch

Ort: Johannesburg, Südafrika

| Impressum |